Roscoe Lee Browne

Roscoe Lee Browne
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roscoe Lee Browne (2 Mei 1922 – 11 April 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Cowboys (1972), Logan's Run (1976), Oliver & Company (1988), en Treasure Planet (2002).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search